EntertainmentLocal MotoringLocal newsMotoringNewsSport

‘n Opgewondenheid hang in die lug oor die naweek

Parys se inwoners is baie opgewonde oor die jaar se wedren.

‘n Groot opgewondenheid hang in die lug soos die eerste wedrenners wat die naweek aan die SA Rally Raid-kampioenskappe net buite Parys by Stonehenge gaan deelneem begin instroom.

Rye en rye trokke, staanplekke en wedrenmotors het die gronde van Stonehenge begin oorneem.

Alhoewel meeste spanne nog besig is om op te stel en finale verstellings aan hulle motors te maak, beloof die naweek om een van an baie opwinding te wees.

Motorsport entoesiaste van regoor Suid Afrika maak gereed om die geleentheid by te woon.

Die geleentheid skop vandag 16 Augustus 2024 om 07:30 af.

You can read the full story on our App. Download it here.

Tania Coetzee

I am a passionate journalist and photographer. I have been a photographer for 15 years and a journalist for 4 years. I recently started working for Potchefstroom Herald. I love writing people's stories and showcasing their inner beauty through photography.

Related Articles

Back to top button