Local newsNews

Nuwe, maar ook bekende gesigte begin die skooljaar by Parys Primêr

Welkom aan die nuwe personeel

Parys Primêr het vanjaar vier nuwe gesigte op sy personeel. Van hulle is egter geen onbekendes in Parys nie.

Rutgert van Heerden is ‘n oudleerder van die skool en sal voortaan die skool se sportorganiseerder wees.

Shaun Theunissen wat van Bloemfontein kom en voorheen ook hier skoolgehou het, sal verantwoordelik wees vir die Engelse en Tegnologie klasse vir graad 5.
Sarai Fourie is die nuwe graad 2 onderwyseres by die skool. Sy kom van Potchefstroom en het voorheen by skole in Potchefstroom en Vaalpark skoolgehou.

Nicole Wood is ook ‘n oudleerder van Parys wat tans ‘n tweedejaar onderwysstudent is. Sy is aangestel as graad 2 assistent.

Related Articles

Check Also
Close
 
Back to top button