Local newsNews

Flinkdink se Edwill van Aarde sterf

Ons diepe medelye met die familie

Edwill van Aarde, bekende en veelsydige sportkommentator en gesig van die gewilde vasvraprogram, Flinkdink, is na n kort siekbed Woensdagaand oorlede. Hy het op 20 Desember 85 geword.

Hy het diep spore getrap as uitsaaipersoonlikheid en was veral as krieketkommentator bekend hoewel hy ewe bedrewe was as kommentator vir verskeie ander sportsoorte. Sy kennis en vaardighede op musiek en sportgebied tot voordeel van  die Afrikaanse taal is wyd erken.

Sy heengaan laat n groot leemte. Ons innige medelye met sy gesin en familie.

 

Related Articles

Back to top button