News

Oom Wessel sterf op 96

Wessel sal in liefdevolle herinnering onthou word deur sy familie en vriende.

‘n Geliefde inwoner van Sally Matin Park, Wessel Mulder is op 14 Oktober in die ouderdom van 96 jaar oorlede.

Hy en sy vrou Dana het vir baie jare in Parys gewoon en was hy en sy rooi Mazda alom bekend in die dorp se strate.

Hy het op 19 April sy 96ste verjaardag gevier.

Wessel sal in liefdevolle herinnering onthou word deur sy familie en vriende.

Related Articles

Back to top button