News

Groentesaad vir sentrum-tuin nodig

Dalk kan jy help - enige groentesaad is welkom

Annelize Swart by die ertjies in een van die sentrum se groentetonnels. Annelize en ‘n werker is verantwoordelik vir die sentrum se groentetuin.

Epilepsie SA se Vrystaat/Noordwes-sentrum in Parys soek na enige groentesaad vir hul groentetuin. Daar word veral gesoek na tamatie, ui, wortel, boontjie en spinasiesaad. As die groentetuin weer behoorlik tot sy volle potensiaal benut kan word, kan dit baie help met vars groente vir die sentrum-kombuis om voedsame maaltye vir die sentrum se inwoners te berei. Die sentrum is geleƫ in Boomstraat.

Related Articles

Back to top button