News

Hierdie is uitsonderlike ruiterkuns en presisie

Mense kan gerus gaan kyk na hierdie ruiters. Toegang by die AfriDome vir die kampioenskappe is gratis.

Honderde ruiters en perde is die afgelope week in Parys by die AfriDome in aksie vir die nasionale Western Mounted Games kampioenskappe wat Woensdag ten einde loop.

Ruiters van sover as Brittanje, Botswana en Zimbabwe en uit al die land se provinsies sê mekaar die stryd aan in dié dissipline waar spoed en presisie die deurslaggewende faktore is.

‘n Totaal van 650 perde  sal oor die vier dae deelneem.

Related Articles

Back to top button