Dr. Isak Buger sal op Sondag 1 Oktober om 09:30 ‘n spesiale erediens by die Dinamika-gemeente in Vredefort h/v Oranje- en De Wetstraat lei. Enigeen is welkom om die diens by te woon.
Daar is ‘n bring-en-braai na die diens. Bring net jou eie vleis en koeldrank en kom braai saam.