News

Het jy al soveel van dié karre bymekaar gesien!

'n Rekordgetal Jimnys bymekaar

As jy dalk ook ‘n eienaar van die baie populêre Suzuki Jimnys is wat sy man behoorlik kan staan as dit kom by 4 x 4 roetes, was jy dalk die naweek in Clarens vir een van die grootste saamtrekke van dié motors in die suidelike halfrond en bes moontlik in die wêreld.

Die Suzuki Safari Town Festival and Jimny Gathering is van 22 tot 24 September gehou met ‘n rekordgetaval van 786 van dié motors bymekaar.

Die windgat motor is besonder populêr en is lank beplan aan die saamtrek van die groot Jimny familie.

 

Related Articles

Back to top button