News

Nqobile praat haar pad oop tot in Bloemfontein

Baie geluk aan hierdie skrander leerder wat haar sê kan sê.

Nqobile Vangeli ‘n graad 10 leerder van Schonkenville Intermediêre skool, het die Fezile Dabi distrik op provinsiale vlak met openbare redevoering verteenwoordig by die ‘ Language and Heritage festival ‘ in Bloemfontein.

Related Articles

Back to top button