NewsNews

Hoër fases as fase 6 dreig as krag nie spaarsamig gebruik word

Sit af wat jy kan om die ligte aan te hou.

Eskom het vroeër vandag, Woensdag 13 September, gewaarsku dat beurtkrag hoër as fase 6 moontlik vanaand dreig as krag nie spaarsamig gebruik word nie. In  ‘n verklaring het die kragreus gevra dat mense krag sal spaar om die druk op die kragnetwerk te verlig.

Dit sal help om hoër fases van beurtkrag te voorkom.

 

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button