News

Kyk gou die maan!

Dit is 'n gesig om te sien vanaand

Vanaand, 30 Augustus sal jy die maan op sy grootste en helderste sien. ook bekend as ‘n super blou maan

Dit is  tweede volmaan vir Augustus. Kyk ook  of jy Saturnus sien wat, soos die maan vanaand ook heelwat nader aan die aarde sal wees.

Related Articles

Back to top button