Hier is nou vir jou lekker pryse om te wen.
As jy tot en met Vrydag 21 Julie om 12:00 by een van hierdie stempunte vir Parys as vanjaar se Kwêla Dorp van die Jaar stem, staan jy die kans om fantastiese pryse te wen.
Maak sommer vandag , Dinsdag 18 Julie ‘n draai by dié stempunte
- Clicks Parys
- Pick ‘n Pay Parys
- U-Save in Tumahole
Al wat jy moet doen is om by die stempunt die woord, Parys te SMS na 33157.
Onthou gratis SMS’e tel nie.
Die koste per SMS is R1,50.
Jy kan tot 30 keer per SMS-nommer stem.
Hier is die onderskeie pryse wat jy kan wen afhangend van die hoeveelheid SMS-stemme wat jy stuur:
Waarvoor nog wag – hier is jou kans om ‘n lekker bederf te wen!