News

Amnestieperiode, maar geen meters beskikbaar nie

Die amnestieperiode vir gebrugde meters het op 30 Junie verstryk

Die Ngwathe munisipaliteit het onlangs ‘n amnestieperiode ingestel waarvolgens verbruikers vrystelling kon kry van boetes wanneer hulle self ‘n gebrugde meter by die munisipaliteit rapporteer. Dit in ‘n poging om die probleem van gebrugde meters en onwettige elektrisiteitsaankope aan te spreek. Die amnestieperiode het op 30 Junie verstryk.

Die Ngwathe munisipaliteit het egter geen voorafbetaalde elektrisiteitsmeters om aan verbruikers te voorsien nie, sê DA-raadslid Saal de Jager.

Hy het self navraag hieroor gedoen nadat hy ‘n oproep ontvang het van ‘n inwoner met ‘n foutiewe meter.

Cigicell wat voorheen die kontrak gehad het om voorafbetaalde elektrisiteitsmeters vir Ngwathe te installeer, het onttrek omdat Ngwathe nie die diensverskaffer betaal het nie.

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button