News

Ondersoek na Wiskundevraestel uitlek

Toe die fout ontdek is, is gevra dat die vraestelle ingehandig word, maar het van die studente dit nie ingehandig nie maar met medestudente gedeel.

Die Noordwes Universiteit se Potchefstroom-kampus ondersoek ‘n voorval waartydens ‘n Wiskundevraestel verkeerdelik by twee van die vyf lokale op Vrydag 9 Junie versprei is. Die vraestel wat versprei is, was die vraestel wat studente op Dinsdag 13 Junie sou skryf.

Toe die fout ontdek is, is gevra dat die vraestelle ingehandig word, maar het van die studente dit nie ingehandig nie maar met medestudente gedeel.

NWU woordvoerder, Louis Jacobs, het by navraag genoem dat die universiteit van die voorval bewus is en dat die Registrateur ‘n ondersoek geloods het direk nadat die aangeleentheid aan die lig gekom het. Die betrokke dosent het op die aanlyn e-Fundi platform ‘n boodskap aan studente na afloop van die eksamengeleentheid gestuur waar die optrede van oneerlike studente ten sterkste veroordeel word.

Lees die volledige berig in die Potchefstroom Herald

 

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button