News

Potchefstromers maak harte oop vir oud-Gimmie na ongeluk

Edwin het intussen reeds met fisioterapie en rehabilitasie na die ongeluk begin. 

Potchefstromers het verlede naweek ‘n spinathon gehou om fondse in te samel vir die oud-Gimmie,   Edwin Nelson, wat albei sy bene einde Mei vanjaar na ‘n motorongeluk op die Parys/Potchefstroom-pad verloor het.

Weens die aard van sy beserings moes albei sy bene geamputeer word.

Lees meer by:

 

Related Articles

Back to top button