News

Kyk wat gebeur als in Parys

Het jy al dié datums gedagboek

* parkrun elke Saterdag om 08:00 vanaf Egweni River Lodge
* myrun Sondag om 08:00, Parys Golf & Country Estate

Junie
26 Jun – 1 Jul SA Boerperd skou, AfriDome, Parys

Julie
1 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys – 09:00- 15:00
1 – Pannekoek bak by Pick ‘n Pay
4 – Parys VLU vergader
5 – Beefmaster Veiling, AfriDome, Parys
15 – Boran Veiling, AfriDome, Parys
20 Nasionale Braunvich Veiling, AfriDome, Parys
26 – BKB Kommersiële veiling, AfriDome, Parys
29 – Pannekoek bak by Pick ‘n Pay ten bate van die Bond van Oud-polisiebeamptes
30 – Distriks SAWMGA, AfriDome, Parys
Augustus
1 – Parys VLU vergader
3 – Leading Brands Brahman Auction, AfriDome, Parys
5 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys – 09:00- 15:00
6-10 Nasionale Brangus Veiling, AfriDome, Parys
12 – Pannekoek bak by Pick ‘n Pay ten bate van Solidariteit Helpende Hand
12& 13 – Sanesa Nationals, AfriDome
19 – Droughtmaster veiling, AfriDome, Parys
21-26 – Saalperd proewe, AfriDome, Parys
23 – BKB Kommersiële veiling
26 – All Things Adventure buitelug- en avontuurskou by Stonehenge
31 – Sussex veiling, AfriDome, Parys
September
1-8 ALE, AfriDome, Parys
2 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys – 09:00-15:00
2 – Pannekoek bak by Pick ‘n Pay ten bate van NG Parys-Oos
9 – Nasionale Brahman Veiling, AfriDome, Parys
9 – Kom geniet ‘n heerlike oggendtee saam met Jak de Preister vanaf 10:00 by NG Parys Wes kerksaal. Kaartjies kos R180. Skakel Louise by 082 370 5790.
16 – Platinum Meatmaster Veiling, AfriDome, Parys
21-23 – Friesperd-kampioenskappe, AfriDome, Parys
27 – BKB Kommersiële veiling
Oktober
1-5 SAWMGA Nationals, AfriDome, Parys
3 – Parys VLU vergader
7 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys – 09:00-15:00
7 – Boerboel-skou, AfriDome, Parys
9 – Kom geniet ‘n heerlike en gesellige gggendtee saam met Jak de Priester, NG Parys-Wes kerksaal om 10:00
14 – Pannekoek bak by Pick ‘n Pay ten bate van die Bond van Oud Polisiebeamptes
15 – Dragon Boot & Fun Run – Parys Golf & Country Estate
21 – 3-Broers Dormer Veiling, AfriDome, Parys
21 – Pannekoek bak by Pick ‘n Pay
25 – BKB Kommersiële veiling, AfriDome, Parys
27-30 – Appaloosa-skou
November
4 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys – 09:00-15:00
4 – Inheemse veldbok-veiling, AfriDome, Parys
4 – Pannekoek bak by Pick ‘n Pay ten bate van NG gemeente Parys-Oos
7 – Parys VLU vergader
11 – Meatmaster-veiling, AfriDome, Parys
17-18 – Uithoutrit, AfriDome, Parys
18 – Pannekoek bak by Pick ‘n Pay ten bate van die Bond van Oud-polisiebeamptes
29 – BKB Kommersiële veiling, AfriDome, Parys
30 Nov-2 Des – Saalperd proewe, AfriDOme, Parys
Desember
2 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys – 09:00-15:00
6-9 – Saalperd-skou, AfriDome, Parys
9 – Pannekoek bak by Pick ‘n Pay ten bate van Solidariteit Helpende Hand
Stuur gerus vir ons jou instansie of kerk se datums van gebeurlikhede in en om Parys vir die 2022/23 kalender na gazettenuus@gmail.com

Related Articles

Back to top button