News

Laaste dag vir aanlynpetisie oor water

Die aanlynpetisie is begin as die gemeenskap se stem oor droë krane. Die petisie sal op 12 Mei aan die Ngwathe munisipaliteit oorhandig word.

Vandag, Sondag 7 Mei, is die laaste dag wat mense uit die gemeenskap van Parys, Tumahole en Schonkenville die aanlynpetisievorm oor watervoorsiening deur die Ngwathe Munisipaliteit kan teken.

Daar was met die skryf van hierdie berig reeds 6 000 handtekeninge in totaal  op Save Ngwathe se gedrukte en elektroniese kopieë van die petisievorm getel waarin die gemeenskap hul stem kon laat hoor oor gebrekkige watervoorsiening.

Save Ngwathe sê al die petisievorms sal Maandag 8 Mei versamel en getel word.

In die memorandum wat die petisievorm vergesel, word pertinent vrae gevra oor die beloofde noodkragopwekker vir die dorp se watersuiweringsaanleg, asook die tydsraamwerk vir die daarstel van ‘n direkte kraglyn na die waterwerke.

Save Ngwathe het met die verspreiding van die petisievorm vroeër in April, ‘n ernstige beroep  op inwoners, besighede en selfs besoekers aan gastehuise wat deur die waterkrisis geraak word gedoen om die vorm in te vul.

Daar is geen ouderdomsbeperking vir mense om die petisievorm te onderteken nie.

Hier is die inhoud van die memorandum wat die petisievorms vergesel:

Die digitale skakel vir die aanlyn petisievorm is https://forms.gle/xLxPTGRLtZHtenSh9

Naas die digitale platform is petisievorms by die volgende besighede in die dorp beskikbaar. 

AB’s Pub & Grill
ABSA
Ackermans
Anatomic
Africa Pro Safety Wear
Autozone
Barber shop
Blom, Geskenk en Wasgoed Boutique
Capitec
Cheers  Pub & Grill
Cherry Bakery
Citeq Computers
Biltong Valley
Die Bar
Doep’s  Car wash
Dolco
Elize Nell Eiendomme
Fat Cake City
FNB
Geen & Velleman Apteek
Geskenk en Houtwinkel Emporium gebou
Haarkapper in Houthuis by PNP
Haarsalon langs die Bar
Heuning winkel  ( by Elize Nell eiendomme)
Inch By Inch
Jack’s Paint
Just Cars
KFC Pandwinkel
Kilowatt
Koffie winkel by Schwims Apteek
Lekkergoed winkel by nuwe Mall
Lewis
Liquorland
Ma se Lap (Massa Lap)
Manzi  Water
Meyers Ranch Deli
Meyers Ranch Restaurant
Mica
Modelling company ( by Elize Nell Eiendomme)
National Road House
O’s Restaurant
OK Grocer by Total Garage
Parys  Info
Parys Gas
Parys Plumbing
PEP
PG Glas
Plaas Kooperasie Veevoere
Plumtree
PNA
Post Net
Pretty and Pezaz
Pula
Quality Steel
Roodt Apteek
Schwims apteek
Schwims bande
Security Mastr
Spar
Spec Savers Nuwe Mall
Telefoon Den
The Local Choice Apteek Nuwe Mall
Triptiek
Tweeling Slaghuis
Vape Winkel langs Spur
Viva Garage Industriele gebied
Water Proofing
Welkom Cafee
Westpack
Xtreme Clean (Naby Absa)
Zoi Restaurant

 

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button