News

Vivienne het jou stem nou nodig!

Sy neem vanoggend deel

Vivienne van der Schyff van Parys neem vanoggend om 10:00 deel aan die finaal van die World Monologue Games wat die wêreld se grootste drama kompetisie is waaraan die beste deelnemers uit 45 lande vanjaar deelgeneem het.
Vivienne het met die semi-finaal tweede in die Youth 12-17 jaar SA -afdeling tweede geëindig,

Vivienne van der Schyff

Vivienne se monoloog is getiteld: “Her name was Sarah”. Dit handel oor ‘n meisie wat by haar sielkundige sit en oor haar emosies gesels nadat haar vriendin selfmoord gepleeg het.
Parysenaars kan vir 48 uur nadat sy deelgeneem het, aan die finaal vir haar stem by die volgende skakel. Die skakel om te stem verskyn ook direk na afloop van haar deelname op YouTube.

Hier is die skakel

https://youtu.be/W6IGA6Eu3wU (Youth Global Final)

Kykers se stemme speel ‘n rol in die bepaling van die uiteindelike wenners van die kompetisie waarna dikwels verwys word as die Olimpiese Spele vir akteurs.

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button