News

SA groet nóg een van sy gunstelinge op die kassie

Die Byl se dok Fritz sterf

Die akteur Eric Nobbs is vanmiddag, Sondag 23 Oktober, oorlede.

Van die vele verhoog- en TV-rolle waarvoor hy oor jare voor bekendheid verwerf het, tel ook die meer onlangse rolle wat hy vertolk het  in die bekende Die Byl, Lui maar op Belinda, Moordenaars Karoo en Vlug na Egipte.

Sy dood volg nadat daar die afgelope week ook van nog een van SA se liefling akteurs, Franci Swanepoel, afskeid geneem is. Swanepoel is in die ouderdom van 50 jaar in haar slaap oorlede.

Meer besonderhede oor Eric Nobbs se se dood was nie ten tyde van die skryf van hierdie berig bekend nie.

Ons innige medelye met sy familie.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button