NewsNews

Babaseuntjie met hartkondisie sterk aan na operasie

Keean is tans in die Netcare Sunninghill Hospitaal in Johannesburg se kardiotorakale hoësorgeenheid na die operasie wat Maandag om 08:00 gedoen is.

Keean, wat met Tetralogy of Fallot-hartkondisie (gatjie in sy hart) gebore is, moes die afgelope paar maande om lewe en dood teen ‘n beroerte en Covid-19 veg, wat die tydperk verleng het voordat hy die nodige hartoperasie kon ondergaan.

Hy sou reeds in Junie vanjaar vir die hartoperasie gaan, maar weens die beroerte en Covid-19 moes hy eers herstel nadat ‘n gedeelte van sy lyf verlam was.

Related Articles

Back to top button