News

Hier kan jy gratis water kry

Dankie aan elkeen wat hierdie inisiatief ondersteun, en bygedra het, en vir diegene wat help om die watertenks vir die gemeenskap vol te hou.

Die adresse is:
1.Repmetco in Breëstraat
2. Security Master
3. Schuttestraat 3
4. 2de Laan 1B
5. H/v Boom & Van
Collerstraat
6. NG Wes kerkterrein

7. NG Parys-Suid Rubenstraat tot 16:00.

8. President Brandweg nr 9

 

Related Articles

Back to top button