News

Gratis lappop-werkswinkel by Vaal Mall

Daar gaan op Vrydag, 23 September ‘n gratis werkswinkel by Vaal Mall aangebied word, waartydens belangstellendes sal leer hoe om ‘n lappop te maak en dit dan aan die Lappop Projek te skenk. Behalwe  vir die geleentheid om gratis opleiding hiervoor te kry, sal deelnemers danksy die Lappop Projek (Ragdolll Project) ‘n kinderhart bly maak. …

Daar gaan op Vrydag, 23 September ‘n gratis werkswinkel by Vaal Mall aangebied word, waartydens belangstellendes sal leer hoe om ‘n lappop te maak en dit dan aan die Lappop Projek te skenk.

Behalwe  vir die geleentheid om gratis opleiding hiervoor te kry, sal deelnemers danksy die Lappop Projek (Ragdolll Project) ‘n kinderhart bly maak.
Maak dus gebruik van die geleetheid en vat hande met #VaalMall and #Bernina 
Dit beloof sommer baie pret te wees. Die werkswinkel sal van 10:00 tot 13:00 duur en inwoners word genooi om deel te neem.
* Make a child feel loved and cherished by joining hands with #VaalMall and #Bernina.
Make a Ragdoll at the free workshop and donate it towards the Ragdoll Project.
Don’t miss out on lots of fun and laughter on Friday, 23 September at 10:00 to 13:00.
https://vaalweekblad.com/144452/gratis-lappop-werkswinkel-by-vaal-mall/

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button