News

Kyk wat gebeur in Parys

Jy kan die datums dagboek

* parkrun elke Saterdag om 08:00 vanaf Egweni River Lodge
* myrun Sondag om 08:00, Parys Golf & Country Estate
* Skaakaande elke Woensdag vanaf 18:00 by Lekker Bistro

September:
9 – NG gemeente Schonkenville hou basaar by die kerkterrein in Derdestraat, Schonkenville.  Dit sal die eerste keer wees wat daar na die COVID-pandemie weer basaar gehou word. Omdat dit ‘n klein gemeente is met net sowat 80 lidmate, is’ n fondsinsameling soos hierdie belangrik vir die gemeente se voortbestaan. Terselfdertyd is dit ook ‘n manier waarop lidmate kan kom en iets doen wat hulle saamsnoer. Daar word beplan om pannekoek, vetkoeke met maalvleis of konfyt, koek,  lekkergoed en poeding te verkoop. Daarby is daar ook  n verkoping van tweedehandse klere en ander wit-olifant items. Die gemeenskap van Schonkenville word uitgenooi om die middag saam te kom geniet. Vir navrae of bydraes skakel ds Pierre Guillaume by 0832916545 of Elma Thokgoane by 0735819007.
10 – VVA Parys netbaldag vanaf 08:00 by Parys Primêre skool se netbalbane in Eerstelaan. Sluitingsdatum vir inskrywings is 3 September. Vir navrae skakel Joanne by 072 637 3427 of Minarde by 073 246 6221.
10 en 24: – Pannekoek bak: Voor PnP ten bate van SHH.
24 – Parys Blikkiesfees aangebied deur die Hervormde Kerk, Parys.
Oktober:
1 – Pannekoek bak: Voor PnP ten bate van NG Parys-Oos.
1-6 SAWMGA Nationals, AfriDome, Parys.
4 – VLU vroue kom bymekaar. Tema: Gesondheid. Vir navrae skakel Bernadet by 082 474 0304 of Annatjie by 082 464 0204.
11 – VLS Kommersiële Veeveiling, AfriDome, Parys.
12 -15 – FPSSA Friesperdskou, AfriDome, Parys.
15 – Pannekoek bak: Voor PnP ten bate van Bond van Oud Polisielede.
22 – Dormer Veiling, AfriDome, Parys.
26 – BKB Kommersiële Veeveiling, AfriDome, Parys.
28-30 Appalloosa-skou, AfriDome, Parys.
November:
4 – VVA Gholfdag
5 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop en kuier saam op die oewer van die Vaalrivier, 09:00-15:00.
5 – Yummy Pancakes bak pannekoek voor PnP.
12 – Platinum Meatmaster Veiling, AfriDome, Parys.
15 – VLS Kommersiële Veeveiling, AfriDome, Parys.
18-19 – Uithourit, AfriDome, Parys.
26 – Pannekoek bak voor PnP ten bate van SHH.
30 – BKB Kommersiële Veeveiling.
Desember:
3 – Hartelusmark by Egweni River
Lodge, Van Collerstraat, Parys.
Kom koop en kuier saam op die oewer van die Vaalrivier, 09:00-15:00.
7-10 Saalperd-kampioenskappe.
10 – Pannekoek bak voor PnP
10-22 Desember – Parys Kersmark

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button