News

Kyk wat gebeur in Parys

Augustus: 13 & 14 – Sanesa Saddle Seat Nationals, AfriDome, Parys. 16 – VLS Kommersiële Veeveiling, AfriDome, Parys. 20 – Droughtmaster Genetics Veiling, AfriDome, Parys. 20 – Yummy Pancakes bak pannekoek voor PnP. 25-27 – Sentraal Boerbok Skou en veiling, AfriDome, Parys. 27 – All Things Adventure, Stonehenge in Africa, Parys – Alles en nog …

Augustus:

13 & 14 – Sanesa Saddle Seat Nationals, AfriDome, Parys.
16 – VLS Kommersiële Veeveiling, AfriDome, Parys.
20 – Droughtmaster Genetics Veiling, AfriDome, Parys.
20 – Yummy Pancakes bak pannekoek voor PnP.
25-27 – Sentraal Boerbok Skou en veiling, AfriDome, Parys.
27 – All Things Adventure, Stonehenge in Africa, Parys – Alles en nog wat vir die buitelewe entoesias, baie om te doen vir oud en jonk, snuffel rond by ‘n verskeidenheid van stalletjies, heerlike kosstalletjies en kunstenaars. Jy kan dit nie misloop nie.
31 – BKB Kommersiële Veeveiling, AfriDome, Parys.
September:
3 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop en kuier saam op die oewer van die Vaalrivier, 09:00-15:00.
5-9 – ALE BKB Expo, AfriDome,
10 – Brahman-veiling, AfriDome, Parys
10 en 24: – Pannekoek bak: Voor PnP ten bate van SHH.
13 – VLS Kommersiële Veeveiling, AfriDome, Parys.
13 – Afrikaner Veiling, AfriDome, Parys.
24 – Vrystaat Meatmaster Veiling, AfriDome, Parys.
24 – Parys Blikkiesfees aangebied deur die Hervormde Kerk, Parys.
28 – BKB Kommersiële Veeveiling.
Oktober:
1 – Pannekoek bak: Voor PnP ten bate van NG Parys-Oos.
1-6 SAWMGA Nationals, AfriDome, Parys.
4 – VLU vroue kom bymekaar. Tema: Gesondheid. Vir navrae skakel Bernadet by 082 474 0304 of Annatjie by 082 464 0204.
11 – VLS Kommersiële Veeveiling, AfriDome, Parys.
12 -15 – FPSSA Friesperdskou, AfriDome, Parys.
15 – Pannekoek bak: Voor PnP ten bate van Bond van Oud Polisielede.
22 – Dormer Veiling, AfriDome, Parys.
26 – BKB Kommersiële Veeveiling, AfriDome, Parys.
28-30 Appalloosa-skou, AfriDome, Parys.
November:
5 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop en kuier saam op die oewer van die Vaalrivier, 09:00-15:00.
5 – Yummy Pancakes bak pannekoek voor PnP.
12 – Platinum Meatmaster Veiling, AfriDome, Parys.
15 – VLS Kommersiële Veeveiling, AfriDome, Parys.
18-19 – Uithourit, AfriDome, Parys.
26 – Pannekoek bak voor PnP ten bate van SHH.
30 – BKB Kommersiële Veeveiling.
Desember:
3 – Hartelusmark by Egweni River
Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop en kuier saam op die oewer van die Vaalrivier, 09:00-15:00.
7-10 Saalperd-kampioenskappe, AfriDome, Parys.
10 – Pannekoek bak voor PnP ten bate van NG Parys-Oos.
10-22 Desember – Parys Kersmark
13 – VLS Kommersiële Veiling, AfriDome, Parys.
14 – BKB Kommersiële Veeveiling, AfriDome, Parys.
2023
Maart
3-4 – Meatmaster Veiling, AfriDome,
10-11 – Manso Brahman Veiling, AfriDome, Parys.
17-18 – Simbra-week en veiling, AfriDome, Parys.
22-25- Horse & Wine Festival Friesian Show.
Stuur gerus vir ons jou instansie of kerk se datums van gebeurlikhede in en om Parys vir die 2022 kalender na gazettenuus@gmail.com

Related Articles

Back to top button