NewsNews

Parys sê dankie

Dankie aan Starpack Alberton se Rui Gouveia, Muhammad Ibrahim en Claudio Da Fonseca

Naas talle vrywilligers en organisasies in Parys wat nood verleen het tydens Parys se krag- en waterkrisis aan die begin van Julie, het verskeie instansies uit buurdorpe ook uitgereik na die gemeenskap van Parys. Hulp van sover as Ierland, Klerksdorp, Sasolburg, Vaalpark, Vredefort, Lindequesdrift, Alberton en ander dorpe is gekry.

Dankie aan Starpack Alberton se Rui Gouveia, Muhammad Ibrahim en Claudio Da Fonseca wat skoonmaakmiddels, toiletware en water aan die gemeenskap van Parys geskenk het.

Van die skenkings wat van Starpack Alberton ontvang is. 

Dankie aan Starpack Alberton se Rui Gouveia, Muhammad Ibrahim en Claudio Da Fonseca wat gehelp het met skoonmaakmiddels, toiletware en water wat aan die Sonskyn Tehuis vir Bejaardes, VVA, Epilepsie SA se Vrystaat/Noordwes-sentrum in Parys, asook lede van die publiek gegee is waar nood was.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button