NewsNews

’n Maaltyd in ’n bottel om die honger te stil

Die bottels sal nou deur die VVA versprei word na waar daar ernstige nood is

Parys Vroue Landbou Unie (VLU) dames het hul harte oopgemaak vir ander in nood met bottels gevul met bestanddele om ‘n pot sop te kan kook.

Die bottels is saam met brood aan Vrystaat Versorging in Aksie geskenk wat die afgelope paar weke danksy skenkings uit die gemeenskap onverpoosd gewerk het om te kon voorsien vir hulle wat nie het nie. Die bottels sal nou deur die VVA versprei word na waar daar ernstige nood is, en kan hierdie bottels help om ‘n voedsame maaltyd vir iemand op die tafel te sit.

Bottels gevul met sopbestanddele om ‘n voedsame maaltyd vir iemand op die tafel te sit.

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button