News

Natref-aanleg tydelik gesluit

Die Natref-aanleg in Sasolburg sal na verwagting einde Julie weer maksimum produksie kan lewer as die skeepsvrag ru-olie wat verwag word, ontvang is. Vir nou is die  Natref-aanleg tydelik gesluit weens die vertraging van die verwagte skeepsvrag ru-olie , en het Sasol  force majeure verklaar op die verskaffing van petroleumprodukte. Force majeure is ‘n algemene …

Die Natref-aanleg in Sasolburg sal na verwagting einde Julie weer maksimum produksie kan lewer as die skeepsvrag ru-olie wat verwag word, ontvang is.

Vir nou is die  Natref-aanleg tydelik gesluit weens die vertraging van die verwagte skeepsvrag ru-olie , en het Sasol  force majeure verklaar op die verskaffing van petroleumprodukte. Force majeure is ‘n algemene term wat in kontrakte gebruik word wat in wese beide partye vrystel van aanspreeklikheid of verpligting in geval van ‘n buitengewone gebeurtenis of omstandighede.

Met die tydelike sluiting van die Natref-aanleg is  daar tans geen raffinadery in die land in bedryf  nie.

 

 

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button