News

Nee wat, span die perde in – brandstofprys weer op

Verbruikers se las net al swaarder

Vanaf middernag Dinsdag 5 Julie sal jy nou

R2,37 per liter meer betaal vir 95-oktaan petrol

R2,57 per liter meer vir 93-oktaan petrol

R2,31 per liter meer vir diesel met 0,05% swael

R2,30 per liter meer vir diesel met 0,005% swael

Paraffien sal R2,21 per liter mere kos.

Net gas word R2,18 per liter goedkoper.

Die regering het geen verdere verligting vir motoriste gegee nie.

Die verligting op brandstofheffing is verminder van R1,50 na 75 sent per liter.

Related Articles

Back to top button