News

Gauteng E-tol: Kabinet sal hopelik binnekort sê

Na jare kom daar dalk later vanjaar 'n besluit

Die kabinet sal hopelik binnekort sy finale besluit oor die Gautengse e-tolstelsel neem

Volgens die minister van vervoer, Fikile Mbalula, sal die besluit  na jare se sloering, waarskynlik in Oktober bekendgemaak word met die aankondiging van die mediumtermynbegrotingsraamwerk.

 

 

Related Articles

Back to top button