NewsNews

’n See van kindergesiggies vir Vadersdag

’n See van kindergesiggies vir Vadersdag

Die junior en senior koor van Parys Primêre skool het verlede Vrydag by die Sonskyn Tehuis vir Bejaardes ingeloer waar daar vir al die oupas vir Vadersdag gesing is. Selfs die skoolhoof, mnr. Shaun Strydom, het ‘n solo-gedeelte van Edelweiss saam met die kinders gesing. ‘n Baie spesiale uitreik na hierdie bejaardes.

 

Related Articles

Back to top button