Bykans ‘n maand nĂ¡ sy fratsongeluk op ‘n glyplank by sy kleuterskool in Brakpan, is daar ‘n glimlag op Marno Muller se gesiggie. Die 5-jarige rooikop seuntjie eet weer nadat dokters net verlede week nog gevrees het dat Marno van voor af sal moet leer praat, sluk en eet.
Gister is daar weer bewys watter groot wonderwerk in hierdie seuntjie se lewe gebeur het. God se wonderwerk.
Dankie vir elkeen wat saam gebid het vir klein Marno, en vir elkeen wat die gesin ondersteun het.