NewsNews

Land hou asem op vir die brandstofprysstyging vannag

Skok verwag vir motoriste

Brandstofpryse vir Junie sal om middernag vandag geld, en terwyl daar nog gewag word vir die finale tariewe word reeds gewaarsku dat jy van Woensdag 1 Junie beslis dit aan jou sak gaan voel wanneer jy jou motor se brandstoftenk volmaak.

Wat ookal die styging per liter vir motoriste sal inhou, moet jy beslis plan maak en vandag nog gaan brandstof ingooi om ‘n paar rand te spaar en moenie wag tot op die nippertjie jy kan seker wees die rye gaan lank wees by vulstasies.

 

Related Articles

Back to top button