News

Dié datums kan jy maar dagboek

Kyk net wat gebeur in Parys

Mei:

Onthou die inkleurkompetisie vir laerskoolkinders. Kry jou prentjie by Droomvrou Sjiek Boetiek, Waterstraat 9, Parys. Groot pryse om te wen. Die sluitingsdatum is 23 Mei 2022

* 21 – Pannekoek bak: Voor PnP ten bate van Bond van Oud Polisielede.
* 21-22 Sanesa Saddle Seat, AfriDome, Parys.
* 25 – Brangus Veiling, AfriDome, Parys.
* 25 – BKB Kommersiële Veiling, AfriDome, Parys.

* 27 – Donkey Derby ten bate van Najaarsrus en VVA. Kaartjies kos R170 per persoon wat ’n ete en wyn insluit. Vir navrae skakel Hannelie by Najaarsrus by (056) 8177343 of Minharde by VVA by (056) 811 2971 of 073 246 6221.
* 28 – Parys Lugskou vanaf 10:00 by Parys-vliegveld.
* 28 & 29 – Markietie Mark, Waterstr. 9, Parys. Vir navrae skakel 082 881 5210/082 877 0834.

Junie:
* 4 – Meatmaster Veiling, AfriDome, Parys.
* 4 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop en kuier saam op die oewer van die Vaalrivier, 09:00-15:00.
* 8 – Sale of Roses Brahman Veiling, AfriDome, Parys.
* 11 – Yummy Pancakes bak pannekoek voor PnP.
* 11-12 Sanesa Saddleseat, AfriDome, Parys.
* 14 – VLS Kommersiële Veeveiling, AfriDome, Parys.
* 22-23 – Drakensberger Veiling, AfriDome, Parys.
* 25 – Pannekoek bak: Voor PnP ten bate van SHH.
* 25 & 26 – Markietie Mark, Waterstr. 9, Parys. Vir navrae skakel 082 881 5210/082 877 0834.
* 27 Junie -2 Julie SA Boerperde, AfriDome, Parys.
* 29 – BKB Kommersiële Veeveiling, AfriDome, Parys.

Julie:
* 2 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop en kuier saam op die oewer van die Vaalrivier, 09:00-15:00.
* 5 – VLU vroue kom bymekaar. Tema: Kreatiwiteit. Vir navrae skakel Bernadet by 082 474 0304 of Annatjie by 082 464 0204.
* 6-7 – Beefmaster Veiling, AfriDome, Parys.
* 9 – Pannekoek bak: Voor PnP ten bate van NG Parys-Oos.
* 9-10 – SAWMGA Elite Bulle,
AfriDome, Parys.
* 12 – VLS Kommersiële Veeveiling, AfriDome, Parys.
* 15-16 – Boran Veiling, AfriDome, Parys.
* 18-23 – World Cup Saalperde.
* 25-30 – SAQHA.
* 27 – BKB Kommersiële Veeveiling, AfriDome, Parys.
* 30 – Pannekoek bak ten bate van SHH.
* 30 & 31 – Markietie Mark, Waterstr. 9, Parys. Vir navrae skakel 082 881 5210/082 877 0834.

Augustus:
* 2 – VLU vroue kom bymekaar. Tema: Pak jou tas. Vir navrae skakel Bernadet by 082 474 0304 of Annatjie by 082 464 0204.
* 4 – Leading Brand Brahman Veiling, AfriDome, Parys.
* 6 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop en kuier saam op die oewer van die Vaalrivier, 09:00-15:00.
* 6 – Pannekoek bak voor PnP ten bate van Bond van Oud Polisielede.
* 6 & 7 – SAWMGA Distriks (Buite), AfriDome, Parys.
* 8-10 – Brangus Nasionale Veiling, AfriDome, Parys.
* 13 & 14 – Sanesa Saddle Seat Nationals, AfriDome, Parys.
* 16 – VLS Kommersiële Veeveiling, AfriDome, Parys.
* 20 Droughtmaster Genetics Veiling, AfriDome, Parys.
* 20 – Yummy Pancakes bak pannekoek voor PnP.
* 25-27 – Sentraal Boerbok Skou en veiling, AfriDome, Parys.
* 27 & 28 – Markietie Mark, Waterstr. 9, Parys. Vir navrae skakel 082 881 5210/082 877 0834.
* 31 – BKB Kommersiële Veeveiling, AfriDome, Parys.

September:
* 3 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop en kuier saam op die oewer van die Vaalrivier, 09:00-15:00.
* 5-9 – ALE BKB Expo, AfriDome,
* 10 – Brahman-veiling, AfriDome, Parys
* 10 en 24: – Pannekoek bak: Voor PnP ten bate van SHH.
* 13 – VLS Kommersiële Veeveiling, AfriDome, Parys.
* 13 – Afrikaner Veiling, AfriDome, Parys.
* 24 – Dorrland Meatmaster Veiling,
AfriDome, Parys.
* 24 – Blikkie vir ‘n Boer-fees aangebied deur die Hervormde Kerk Parys.
* 28 – BKB Kommersiële Veeveiling.

Oktober:
* 1 – Pannekoek bak: Voor PnP ten bate van NG Parys-Oos.
* 1 & 2 – Markietie Mark, Waterstr. 9, Parys. Vir navrae skakel 082 881 5210/082 877 0834.
* 1-6 SAWMGA Nationals, AfriDome, Parys.
* 4 – VLU vroue kom bymekaar. Tema: Gesondheid. Vir navrae skakel Bernadet by 082 474 0304 of Annatjie by 082 464 0204.
* 11 – VLS Kommersiële Veeveiling, AfriDome, Parys.
* 12 -15 – FPSSA Friesperdskou, AfriDome, Parys.
* 13 – BKB Kommersiële Veeveiling, AfriDome, Parys.
* 15 – Pannekoek bak: Voor PnP ten bate van Bond van Oud Polisielede.
* 22 – Dormer Veiling, AfriDome, Parys.
* 26 – BKB Kommersiële Veeveiling, AfriDome, Parys.
* 28-30 Appalloosa-skou, AfriDome, Parys.
* 29 & 30 – Markietie Mark, Waterstr. 9, Parys. Vir navrae skakel 082 881 5210/082 877 0834.

November:
* 5 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys. Kom koop en kuier saam op die oewer van die Vaalrivier, 09:00-15:00.
* 5 – Yummy Pancakes bak pannekoek voor PnP.
* 10 – BKB Kommersiële Veeveiling, AfriDome, Parys.
* 12 – Meatmaster Veiling, AfriDome, Parys.
* 15 – VLS Kommersiële Veeveiling, AfriDome, Parys.
* 18-19 – Uithourit, AfriDome, Parys.
* 26 – Pannekoek bak voor PnP ten bate van SHH.
* 26 & 27 – Markietie Mark, Waterstr. 9, Parys. Vir navrae skakel 082 881 5210/082 877 0834.
* 30 – BKB Kommersiële Veeveiling.

Desember:
* 3 – Hartelusmark by Egweni River Lodge, Van Collerstraat, Parys.
Kom koop en kuier saam op die oewer van die Vaalrivier, 09:00-15:00.
* 7-10 Saalperd-kampioenskappe, AfriDome, Parys.
* 10 – Pannekoek bak voor PnP ten bate van NG Parys-Oos.
* 13 – VLS Kommersiële Veiling, AfriDome, Parys.
* 14 – BKB Kommersiële Veeveiling, AfriDome, Parys.

2023
Maart
* 3-4 – Meatmaster Veiling, AfriDome,
* 10-11 – Manso Brahman Veiling, AfriDome, Parys.
* 17-18 – Simbra-week en veiling, AfriDome, Parys.
* 22-25- Horse & Wine Festival Friesian Show.
Stuur gerus vir ons jou instansie of kerk se datums van gebeurlikhede in en om Parys vir die 2022 kalender na gazettenuus@gmail.com

 

 

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button