News

Uiteindelik word hier reggemaak!

Uiteindelik word hier reggemaak!

 

Na maande word die beskadigde sypaadjie en teer ryvlak  by die Impaksentrum op die h/v Buiten- en Waterstraat uiteindelik vandag herstel.

Groot skade is hier aangerig toe daar baie maande gelede al gewerk is om ‘n waterpyp te herstel.

Gazette het verlede week ook berig van die ongelyk padoppervlak en gate by die kruising by die poskantoor wat ook uiteindelik na maande herstel is, ook nadat hier gewerk is om ‘n waterlek te herstel en herstelwerk aan die padoppervlak nie gedoen is nadat die werk voltooi is nie.

 

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button