NewsNews

Bloedvoorraad uiters kritiek: Hier’s nog ‘n kans om te help

Bloedvoorraad uiters kritiek: Hier's nog 'n kans om te help

 

Bloedskenkers wat gister die geleentheid misgeloop het om bloed te skenk, het nog ‘n geleentheid om Saterdag 30 April bloed te skenk tussen 10:00 en 15:00 by Checkers, Parys.

Die Bloeddiens staar ‘n ernstige bloedtekort in die gesig en kon daar ook nie gister met die mobiele skenkerskliniek in Parys die 50 eenhede doelwit gehaal word nie.

Help asseblief om ‘n verskil vir iemand in nood te maak.

 

 

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button