NewsNews

Só lyk die situasie by Vaaldam nou

Só lyk die situasie by Vaaldam nou

 

Daar is vandag, Donderdag 28 April, steeds drie sluise oop by Vaaldam.

Uitvloei by Bloemhofdam sal om 14:00 verminder word na 1 200 kubieke meter per sekonde.

Vaaldam was op 26 April 109,89% vol, en Bloemhofdam was toe 106,91% vol

 

Related Articles

Back to top button