News

Hulle bemeester basiese selfverdedigingstegnieke

Hulle bemeester basiese selfverdedigingstegnieke

Nege Parysenaars het die afgelope agt weke vasgebyt om basiese selfverdedigingstegnieke te leer, en kon hulle die afgelope week hul sertifikate ontvang.
Dié kursus was die eerste vir 2022.
As jy belangstel om die volgende selfverdedigingskursus by te woon en hierdie eenvoudige tegnieke te leer, of sommer net weer jou kennis bietjie af te stof, skakel Sonja van Rhyn by 082 327 4250, of hou haar Facebook-blad dop vir die volgende kursusdatums

Voor van links is Dunbar Bucknall, Kleintjie Smit, Bianca Reneke en Renée Smit. Agter is Jeanne du Toit, Louise Oliver, Sonica Botha en Gert Olivier. Saam met hulle is instrukteur Sonja van Rhyn (heel regs). Christa Schlebusch was afwesig. Foto: Verskaf.

 

 

Related Articles

Back to top button