NewsNews

Slaggat-skade: Hier moet jy versigtig wees

Slaggat-skade: Hier moet jy versigtig wees

‘n Leser skryf dat hy Maandag 25 April op pad terug van Pretoria na Parys was, toe hul sowat 12km buite Parys op die R59 ‘n slaggat getref en die regterkantse band voor afgeskryf is.

Dit was reeds sterk skemer en waarsku hy motoriste om baie versigtig hier te bestuur, veral wanneer dit donker is, en in reënweer.

Slaggate op verskeie van die land se paaie skep ‘n ernstige gevaar vir motoriste en is dit daarom baie belangrik om te alle tye te hou by die spoedgrense en seker te maak jou aandag is op die pad.

Related Articles

Back to top button