Die situasie by Vaaldam by vandag onveranderd met agt sluishekke wat steeds oop is. Die uitvloei by Bloemhofdam word egter vandag, Donderdag 21 April, om 12:00 verhoog na 1 800 kubieke meter per sekonde
.
Die foto is vanoggend om 07:00 by die Schoemansdrift-brug in die Vredefort Koepel geneem. Die brug is steeds gesluit vir voetgangers en verkeer.