News

Die Vaal se water bokspring wild

  Parysenaars kon vandag reeds ‘n merkbare styging in die watervlak van die Vaalrivier sien.  Sewe sluise is nou oop by Vaaldam en behoort die effek van die twee addisionele sluise wat vandag oopgemaak is, eers more hier in Parys gesien te word. Die graffiti kunswerk op die brug oor die Vaalrivier op die rivieroewer …

 

Parysenaars kon vandag reeds ‘n merkbare styging in die watervlak van die Vaalrivier sien.  Sewe sluise is nou oop by Vaaldam en behoort die effek van die twee addisionele sluise wat vandag oopgemaak is, eers more hier in Parys gesien te word. Die graffiti kunswerk op die brug oor die Vaalrivier op die rivieroewer by Egweni River Lodge,  is al ‘n ent onder water.

Die Vaal se water het  al Maandagaand 18 April oor die laagwaterbrug na Gholfeiland begin loop. Boomstompe wat teen die brug vasgespoel het moes vanoggend uit die rivier gehaal word om ‘n blokkasie hier te keer.

Selfs ‘n bankie op die rivieroewer by die ingang na Gholfeiland staan al in die water.

 

 

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button