News

Parys leerders sê vandag hul sê

Dis lekker om ons redenaars weer te hoor praat

   Sterkte aan al ons leerders van Hoërskool Parys en Parys Primêre skool wat vandag aan die eerste uitdun van vanjaar se ATKV redenaarskompetisie vir Afrikaans Huistaal  deelneem. Die hoërskool spog met 14 leerders wat vandag hul sê sal sê, en tien leerders van die laerskool neem deel teen ander Vrystaatse skole. N Groot voorreg vir dié leerders om na 2 jaar weer voor beoordelaars te kan staan en praat. Tydens die inperking van die afgelope 2 jaar het deelnemers slegs n video opname van hul toespraak kon instuur.

Die Hoërskool leerders wat vandag deelneem.

 

Parys hou duim vas vir julle.

 

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button