NewsNews

Manten Marina oorstroom weens vinnige invloei in Vaaldam

Manten Marina oorstroom weens vinnige invloei in Vaaldam

Só het dit Woensdag 13 April by Manten Marina in Deneysville langs die Vaaldam gelyk. Die oorstroming by dié Marina is weens die vinnige invloei in die Vaaldam, wat vinniger is as die uitvloei, selfs nadat ‘n vierde en vyfde sluis vandag oopgemaak is om water uit te laat.    

 

 

Lees die oorspronklike berig hier: https://vaalweekblad.com/130142/manten-marina-oorstroom-na-vyfde-vaaldamsluis-geopen-word/

Related Articles

Back to top button