NewsNews

Liggaam uit Vaalrivier gehaal

    ‘n Erg ontbinde liggaam is Vrydag 18 Maart deur lede van die polisie se Vrystaatse duikspan uit die Vaalrivier net noord van Klein Paradys buite Parys gehaal. Die vermoede is dat die liggaam reeds ‘n geruime tyd in die water was. Vakansiegangers by Klein Paradys het die liggaam opgemerk waar dit vasgespoel het …

 

 

‘n Erg ontbinde liggaam is Vrydag 18 Maart deur lede van die polisie se Vrystaatse duikspan uit die Vaalrivier net noord van Klein Paradys buite Parys gehaal. Die vermoede is dat die liggaam reeds ‘n geruime tyd in die water was. Vakansiegangers by Klein Paradys het die liggaam opgemerk waar dit vasgespoel het tussen bome by ‘n stroomversnelling, en die polisie ontbied. ‘n Nadoodse ondersoek sal nou gedoen word om die identiteit van die oorledene te probeer vasstel.  

 

 

Related Articles

Back to top button