NewsNews

Maskers gaan nog nie waai nie

Só lyk die regering se konsepregulasies oor die dra van maskers

   

 

Suid-Afrikaners se glimlagte en gesigsuitdrukkings sal  steeds agter maskers weggesteek wees.

Volgens die konsepregulasies wat Woensdag 16 Maart in die Staatskoerant gepubliseer is, sal Suid-Afrikaners minstens vir nou nog moet saamleef met die dra van maskers wat verpligtend bly vir binnenshuise byeenkomste, wanneer jy van openbare vervoer gebruik maak, en in openbare plekke.

Boonop gaan werkgewers ook nou verplig word om maskers aan werknemers te verskaf.

Die publiek het 30 dae tyd na die publisering van die voorgestelde regulasies om kommentaar te lewer daarop, en sluit die proses op 15 Arpil.  

 

 

 

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button