NewsNews

Bond-lede by gesamentlike kerkdiens

Bond-lede by gesamentlike kerkdiens

 

 

Die Bond van Oudpolisiebeamptes se Parys-tak het Sondag, 27 Februarie, ‘n gesamentlike kerkdiens by die Gereformeerde Kerk, Parys, bygewoon. Enige oudlede van die SAPD in Parys en Sasolburg-omgewing wat by die Bond wil aansluit, is baie welkom. Chris Koch van die Bond kan by 083 625 6139 gekontak word vir navrae. Foto: Verskaf

 

 

 

 

 

 

 

 

Related Articles

Back to top button