Die laaste sluishek wat nog oop is by Vaaldam, word vanmiddag, Donderdag 17 Februarie, om 12:00 toegemaak.
Uitvloei by Bloemhofdam word ook vandag verminder.
Die Vaaldam was op Maandag 14 Februarie 110,02% vol, en Bloemhofdam 106.13%.