News

Só is die plan met sluise

Só is die plan met sluise

       

 

Al die kleppe by Vaaldam sal vanmiddag, Woensdag 16 Februarie, om 14:00 toegemaak word en net een sluishek oopgelos word. Vaaldamwas teen Maandag 14 Februarie nog 110,02% vol en Bloemhofdam 106,13%.  

 

   

Related Articles

Back to top button