NewsNews

Só is nou besluit oor isolasie en skole

Só is nou besluit oor isolasie en skole

   

 

Tydens ‘n spesiale kabinetsvergadering vandag, Maandag 31 Januarie, is pas besluit dat alle primêre, sekondêre en spesiale skole voltyds heropen. Dit beteken die einde van rotasie skoolbywoning vir skole wat steeds nie voltyds oop is nie.

As jy positief getoets het vir Covid-19 maar geen simptome het nie, hoef jy ook nie meer te isoleer nie.

Kontakpersone sonder enige simptome hoef ook nie meer te isoleer nie. Die isolasietydperk is nou ook net sewe dae en nie meer tien dae nie.    

 

   

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button