News

Vaaldam maak weer sluise toe

Vaaldam maak weer sluise toe

 

 

 

Nog ‘n sluishek by die Vaaldam is om 10:00 vanoggend, Woensdag 26 Januarie, toegemaak.

Dit volg nadat twee sluishekke ook gister, Dinsdag 25 Januarie toegemaak is.

Dit beteken dat daar ten tyde van die skryf van hierdie berig nog twee sluishekke by Vaaldam oop was.

Vaaldam is vanoggend 105,28% vol en Blomhofdam 99,80%.

 

 

 

 

 

 

 

Related Articles

Back to top button