News

Waarskuwing: Dis soos n rivier oor die pad

Hierdie paaie is gesluit

Wees asseblief versigtig die R59 vanaf die N1-oorbrug tot by die ingang na Sasolburg sal  gesluit en verkeer via die Barrage-pad herlei word nadat water van die Leeuwspruit oor die pad spoel wat n ernstige gevaar vir motoriste inhou. Vermy asseblief die roete en gebruik alternatiewe roetes.

Die R30 naby Nampo en die R800 is ook verspoel en gesluit vir verkeer. Maak asb seker wannneer jy moet ry watter roetes as alternatiewe roetes gebruik moet word.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button